Ref: P928
Area: Reivilo
Price:R 38 000 000 VAT excl.
Size: 3989ha

Description: Neat and well developed cattle farm in the Northern Cape/Kuruman district. Grazing is well managed. Eskom power (50kVA with 14kVA generator), very strong water, 22 equipped boreholes, 14 windmills, 17 dams and 38 camps available. There is a sturdy 5 bedroom, 3 bathroom house (400sqm +). 5 Kraals with crush and loading facilities. Carries 600 cows. Included in the price as a going concern: 290 Cows with calves, 9 bulls, R 1 200 000 worth vehicles, implements and tools (everything stays on the farm). Well situated. Do not miss this opportunity.

Verw: P928
Area: Reivilo
Prys:R 38 000 000 BTW uit
Grootte: 3989ha

Beskrywing: Netjiese en goed ontwikkelde beesplaas in die Noord-Kaap/Kuruman distrik. Die weiding is baie goed bestuur. Die plaas beskik oor Eskom (50kVA met 14kVA kragopwekker), baie sterk vlak water, 22 toegeruste boorgate, 14 windpompe, 17 damme en 38 kampe. Daar is ‘n stewige 5 slaapkamerhuis met 3 badkamers (400vkm +). 5 Krale met drukgange en 2 laaibanke. Plaas dra 600 koeie. Ingesluit by die prys as ‘n lopende saak: 290 Koeie met van hul kalwers (ander is besig om te kalf), 9 bulle, R 1 200 000 se voertuie, implemente en gereedskap (alles bly op die plaas). Goeie ligging. Moenie hierdie geleentheid mis nie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.