Ref: P922
Area: Pofadder
Price: R3 975 000 Excl. VAT
Size: 7270ha

Description: Location: Namaqualand From Pofadder 145km South West From Springbok 196km South East From Garies 184km North East From Vanrhynsdorp 216km North This farm fall outside the SKA project. Excellent sheep grazing. Lambs take approximately 3 to 4 months to reach 35kg without any supplementation. Water is sufficient and the water level has not dropped despite the drought. Well developed farm with drinking posts, water, handling facilities and well maintained fences. No impact regarding vermin, lambs weaning percentage of 90% mainly because of the electric fencing. During the rainfall seasons of 100 to 150mm per annum, the grazing is full of bushman grass and bush veld. Established: Sheep and goat Suitable for: Sheep, goat and grass-eating game Extent: Approximately 7300ha, with a capacity of more than 900 SS Developments: 3 Boreholes that varies between 12 to 45m, slightly brackish. 2 Cement dams and plastic tanks. 9 Drinking posts, 3 camp system, 4 kraal facilities with approximately 5 to 6 kraals that can accommodate 300 sheep. 2 Sheep loading facilities easily accessible, fences in good condition. Infrastructure: No house, storage unit with cement floor, no Eskom or solar power. Income-generating business: Open to discussions.

Verw: P922
Area: Pofadder
Prys: R3 975 000 BTW uitg.
Grootte: 7270ha

Beskrywing: Ligging: Namakwaland Vanaf Pofadder 145km Suidwes, Vanaf Springbok 196km Suidoos, Vanaf Garies 184km Noordoos , Vanaf Vanrhynsdorp 216km Noord. Die plaas val buite die SKA projek gebied. Uitstekende skaap weiding, harde bossie veld met boesmangras. Die lammers neem so 3 tot 4 maande om 35kg te bereik sonder enige byvoeding. Water is goed en die ondergrondse watervlak het nie enigsins gesak nie, ongeag die droogte. Die plaas boer lekker maklik met voldoende suipings en water, goeie hanteringsfasiliteite, goeie binne en buite drade. Hier is bykans geen impak van ongediertes nie; bv ‘n lammers speen persentasie van 90%, o.a weens geëlektrifiseerde grensdraad. Gedurende normale reënval jare (100 tot 150 mm per jaar) is die veld besonders geil, mooi en vol in stand van boesmangrasse en wonderlike bossieveld. Ingerig: Skaap, Boerbok Geskik: Skaap, Boerbok, grasvretende wild Groote: Bykans 7300ha, met ‘n drakrag van meer as 900 KV Ontwikkelings: 3 Boorgate waarvan die dieptes tot in die water varieer tussen 12 tot 45m, effe brakkerig. Damme behels 2 sement en ook plastiese tenks. 9 Water krippe, 9 kampe, 3 kampstelsel, 4 kraalkomplekse met so 5 tot 6 krale wat so 300 skaap kan hanteer, 2 verstelbare skaap laaibanke is maklik toegangklik per vragmotor, 3 voet binne drade in goeie toestand, 3.5 voet grensdraad met staal draad en weerskante onder geëlektrifiseerd. Verbeterings: Geen woonhuis, Sinkstoor met sement vloer, Geen ESKOM krag nie, Geen sonkrag nie. Inkomstegewende saak kan oor gepraat word. Ons is oop vir gesprekvoering.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.