Ref: P846
Area: Vryburg
Price: R 14 200 200 VAT excl
Size: 1932ha

Description: Typical cattle farm in the sought after Vryburg district. There are 22 camps with water, 6 boreholes, Eskom power on one portion, 5 dams, house (needs attention), mono pump, 2 sets of cattle handling facilities with loading facilities. This farm borders no main roads. You can easily farm with 276 cows. Situated near 2 towns for all your necessary amenities.

Verw: P846
Area: Vryburg
Prys: R 14 200 200 BTW uit
Grootte: 1932ha

Beskrywing: ‘n Tipiese beesplaas in die gesogde Vryburg omgewing. Die plaas bestaan uit 22 kampe met water, 6 boorgate, Eskom krag op een gedeelte, 5 damme, woonhuis (kort aandag), 1 monopomp by die huis asook 2 stelle beeshanteringsgeriewe met laaibanke. Die groot voordeel is dat hierdie ‘n binneplaas is. Hier kan gemaklik met 276 koeie geboer word. Jy is op die drumpel van 2 dorpe af waar daar alle geriewe is wat jy kan nodig hê.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.