Ref: P843
Area: Barkly Wes
Price: R 8 763 300 VAT excl
Size: 1284ha

Description: A neat cattle farm in the sought after Daniëlskuil district. The farm has a neat house with a variety of outer buildings as well as a registered butchery with 2 cooling rooms, biltong room and smoking room for meat. Eskom power, 8 camps with drinking posts, 4 boreholes, 3 windmills and 9 dams available. Cattle kraals with loading facility and 6ha irrigation with 7 hydroponically computerized tunnels that you put into operation. This farm has strong water and is definitely worth a visit.

Verw: P843
Area: Barkly Wes
Prys: R 8 763 300 BTW uit
Grootte: 1284ha

Beskrywing: ‘n Netjies bewerkte beesplaas in die gewilde Daniëlskuil omgewing. Die plaas bestaan uit ‘n netjiese ruim woonhuis met verskeie store en buitegeboue asook ‘n geregistreerde slaghuis met 2 koelkamers, ‘n biltongkamer en rookkamer vir vleis. Eskom krag, 8 kampe elk met suipings, 4 boorgate, 3 windpompe en 9 damme is beskikbaar. Daar is ook ‘n stel beeskrale met laaibank en 6ha besproeiingsgrond met 7 hidroponiese gerekenaardiseerde tonnels wat weer in werking gestel kan word. Die plaas het baie sterk water en is beslis ‘n besoek werd.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.