Ref: P842
Area: Barkly Wes
Price: R 15 338 400 VAT excl
Size: 2656ha

Description: A beautiful cattle farm in the Daniëlskuil district, the scenery makes this farm really special. There are 18 camps, 4 boreholes, 2 windmills, 10 dams and Eskom power that supply to a submersible pump. 500ha Fenced 1.8m for game. 1 Set of cattle kraals with loading facility and strong water for irrigation is available. There were pivot points on the farm. Lovely views and excellent grazing, definitely worth a visit.

Verw: P842
Area: Barkly Wes
Prys: R 15 338 400 BTW uit
Grootte: 2656ha

Beskrywing: ‘n Mooi beesplaas in die Daniëlskuil omgewing met pragtige ranteveld wat hierdie plaas iets besonders maak. Die plaas bestaan uit 18 kampe, 4 boorgate, 2 windpompe, 10 damme en Eskom krag wat aan ‘n dompelpomp krag voorsien. Daar is ook 500ha 1.8m hoog toegespan waar met wild geboer kan word. 1 Stel beeskrale met ‘n laaibank en baie sterk water vir besproeiing doeleindes is ook beskikbaar. Het vroeër spilpunte opgehad. Hierdie plaas het mooi uitsigte en goeie weiding, definitief ‘n besoek werd.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.