Ref: P83
Area: Leniesdeel
Price: R 19 992 000 VAT excl
Size: 2380ha

Description: This is a beautiful farm in the Lenniesdeel area. The farm is well planned, divided in 4x4 campsystems. The farm has sufficient water (5 hoard dams with 3 equipped boreholes), Eskom and a beautiful house. The cattle handling facilities made of pipe, consists of loading facilities, crush and a headclamp. The grazing is of the highest quality with lovely Camelthorntrees and Raisen bush. The rainfall in this area is approximately 450mm per year and the carrying capacity is 1:9/LSU. This farm is about 5km from the nearest tar road. The nearest auctionkrale is 30km from this farm. This farm can be sold as a going concern with the cattle included.

Verw: P83
Area: Leniesdeel
Prys: R 19 992 000 BTW uit
Grootte: 2380ha

Beskrywing: Hierdie is 'n pragtige plaas in die Lenniesdeel area. Die plaas is baie goed beplan, verdeel in 4x4 kampstelsels. Die plaas beskik oor meer as voldoende water (5 opgaardamme met 3 toegeruste boorgate), Eskom en 'n pragtige nuwe woonhuis. Die beeshantering geriewe van pyp, bestaan uit 'n laaibank, drukgang, kopklemp en goeie verdeelkrale. Die weiding is van hoogstaande gehalte met pragtige Kameelbome en Rosyntjiebos. Tans word met 160 koeie met kalwers op die plaas geboer. Die reënval is ongeveer 450mm per jaar en die drakrag is 1:9/GVE. Die plaas is slegs 5km vanaf die naaste teerpad. Die naaste veilingskrale os ongeveer 30km vanaf die plaas. Die plaas kan as 'n lopende saak met beeste gekoop word.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.