Ref: P760
Area: Upington
Price: R 20 097 000 VAT excl
Size: 7656ha

Description: Beautiful neat sheep farm. Infrastructure in an excellent condition for sheep farming. Water is supplied by the Kalahari East line. There is a 300ha game camp with Springbucks. Farm has a 3 bedroom house as well as a 4 bedroom hunters house with slaughtering and cooling facilities. Solar power as well as a 35kVA 4 cylinder Deutz generator.

Verw: P760
Area: Upington
Prys: R 20 097 000 BTW uit
Grootte: 7656ha

Beskrywing: Besonders netjiese duine skaapplaas Wes van Mosplaas. Alle verbeteringe is in ‘n uitstekende toestand om met skape te boer. Water word voorsien uit die Kalhari-Oos lyn. Die plaas is verdeel in 30 kampe met 7 water en werkskrale. Daar is ‘n 300ha wildkamp en Springbokke kom voor. Plaas beskik oor ‘n 3 slaapkamer woonhuis asook ‘n 4 slaapkamer jagtershuis met slag en koelgeriewe. Krag word voorsien deur sonkrag en 35kVA 4 silinder Deutz kragopwekker.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.