Ref: P700
Area: Delareyville
Price: R 4 368 000 VAT excl
Size: 416ha

Description: Very neat cattle and game farm in the Delareyville district. The farm has a neat 80ha electrified game camp with a boma and catch camp. There are 6 camps, all with drinking posts for cattle. 200ha Blue Buffalo grass increases the grazing capacity. The house has a good structure, but needs attention to make it liveable. This is a great opportunity for the beginner or part time farm. The farm is well priced and will not be available for long.

Verw: P700
Area: Delareyville
Prys: R 4 368 000 BTW uit
Grootte: 416ha

Beskrywing: Baie netjiese bees en wildplaas in die Delareyville distrik. Die plaas beskik oor ‘n baie netjiese 80ha wildkamp wat nuut elektries omhein is, met ‘n nuwe boma en passiewe vang kamp. Die plaas bestaan verder uit 6 kampe wat almal voorsien is met krippe vir vee. 200ha Bloubuffelgras verhoog die drakrag van die plaas. Die woonhuis se struktuur is goed, maar kort aandag om hom bewoonbaar te maak. Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid vir die beginner of deeltydse boer wat met wild of bees wil boer. Die plaas is reg geprys om gou te verkoop.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.