Ref: P667
Area: Griekwastad
Price: R 9 500 000 VAT excl
Size: 1793ha

Description: Beautiful savannah veld farm with a variety of trees, This farm is situated between Griekwastad and Groblershoop in the Northern Cape. The veld is very well managed and the farm is game fenced and Jackal proof. The fences are neat and every camp has sufficient water available. The Ile De France lambs are ready for market between 4 to 6 months and they slaughter between 22 and 24kg. Gemsbok, Springbuck, Kudu, Blesbuck and smaller game is available on the farm. 20ha Water rights. Pivot with Lucerne. 6ha Russian grass. Very good infrastructure. 8 Camps, 5 boreholes, labour houses.

Verw: P667
Area: Griekwastad
Prys: R 9 500 000 BTW uit
Grootte: 1793ha

Beskrywing: Pragtige savanna veld plaas met Kameeldoringbome, Vaalkameel en Wag-‘n-Bietjie bome. Geleë tussen Griekwastad en Groblershoop in die Noord Kaap. Die gemengde weidingsveld is baie goed bestuur, en ten spyte van die langdurige droogte is die veld in baie goeie stand. Die plaas is reg rondom geëlektrifiseer en jakkals werend omhein. Die binne drade is netjies en elke kamp het voldoende water by die suipings. Die Ile De France lammers is binne 4 tot 6 maande gereed vir die mark en slag meestal tussen 22 en 24 kg uit. Gemsbokke, Springbokke, Koedoes, Blesbokke en kleinwild is ook op die plaas. 20ha Waterregte. Spilpunt met Lusern. 6ha Russiese gras word tans gevestig. Baie goeie infrastruktuur. 8 Kampe, 5 boorgate, arbeiderswonings.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.