Ref: P656
Area: Vryburg
Price: R 23 000 000 VAT excl
Size: 1840ha

Description: Neat cattle farm in the Vryburg district, with Camel Thorn trees and a variety of sweet veld. There are 2 x 22ha pivot points that increases the production income of the farm. There are 48 neatly fenced camps with water. The farm borders no main roads. This farm is ideal, because of its location.

Verw: P656
Area: Vryburg
Prys: R 23 000 000 BTW uit
Grootte: 1840ha

Beskrywing: Netjiese beesplaas in die Vryburg distrik met Kameeldoringboomveld en verskeie soetveld grassoorte op sandveld. Daar is 2 x 22ha spilpunte wat die produksie inkomste van die plaas baie verhoog asook 48 kampe met water wat netjies gepsan is. Die plaas lê nie teen die teerpad nie, wat ook diefstal beperk. Hierdie eiendom kan gerieflik vanaf die dorp geboer word as gevolg van die afstand. ‘n Stukkie Molopo op jou voorstoep.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.