Ref: P641
Area: Vryburg
Price:R 9 450 000 VAT excl.
Size: 538ha

Description: A beautiful lifestyle farm. The farm has a beautiful house, lapa, office block and sheds. 90% of the farm is under Blue Buffalo grass with a grazing capacity of 3ha/LSU. You can easily farm with 100 cows. The farm is ideal for the stud farmer with an embryo transplant station. The farm has sufficient water. Awaits approval from water affairs to put 23ha under pivot.

Verw: P641
Area: Vryburg
Prys:R 9 450 000 BTW uit
Grootte: 538ha

Beskrywing: ‘n Pragtige leefstyl plaas naby Vryburg gele Die plaas beskik oor ‘n pragtige woonhuis, lapa, kantoor blok en voldoende store. Hierdie plaas is 90% onder aangeplante Bloubuffelgras met ‘n uitstekende drakrag van 3ha/GVE. Hier word gemaklik met 100 koeie geboer. Die plaas is vir die stoetboer ontwikkel met ‘n embrio oorplanting stasie. Die plaas beskik oor sterk water. Goedkeuring van waterwese word verwag om 23ha onder spilpunt te kan sit. Hierdie plaas is by uitstek ‘n stoetplaas.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.