Ref: P638
Area: Vryburg
Price:R 9 195 000 VAT excl.
Size: 1030ha

Description: This is a high quality farm in Vryburg district. The very best on our books. There are 2 natural grazing camps and the rest is cultivated grazing. The farm has a high grazing capacity of 5-6ha/LSU. There are natural “Swart voetjie”, Finger grass and Sand Quick grass that makes this farm excellent. The owner is busy redeveloping the farm. There is a house (needs attention), a shed, outer buildings and Eskom power. In the abnormally dry years, this farm functions without problems.

Verw: P638
Area: Vryburg
Prys:R 9 195 000 BTW uit
Grootte: 1030ha

Beskrywing: Hierdie is ‘n hoë kwaliteit plaas geleë in Vryburg. Die heel beste op ons boeke. Die plaas het 2 natuurlike kampe en die res is aangeplante weiding. Die plaas beskik oor ‘n hoë drakrag van 5-6ha/GVE. Hier is natuurlike Swartvoetjie, Vinger en Sandkweekgras wat die plaas uitstekend maak. Die eienaar is besig om die plaas oor te beplan, 430ha is feitlik klaar. Verder beskik die eiendom oor ‘n woonhuis (kort aandag), ‘n groot stoor, buitegeboue en Eskom krag. Hierdie is ‘n in stap en boer plaas. In die abnormale droë jaar word hier steeds voluit geboer sonder probleme.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.