Ref: P635
Area: Barkly-Wes
Price: R 6 168 750 VAT excl
Size: 1175ha

Description: This farm is situated in the beautiful Ulco district, on top of the Ghaapse Mountain with beautiful ridges and sweet veld grazing. There are 9 camps, each equipped with its own water, 2 windmills, 2 boreholes, 1 submersible pump with a generator and 2 dams with a plastic tank. There is 1 set of cattle krale with a loading facility and a crush. This farm is not situated near any tar roads and there are no theft problems. This is an excellent cattle farm that can be developed into a beautiful game farm, because 2 sides of this farm has already been game fenced.

Verw: P635
Area: Barkly-Wes
Prys: R 6 168 750 BTW uit
Grootte: 1175ha

Beskrywing: Hierdie plaas is geleë in die pragtige Ulco omgewing, bo-op die Ghaapse Berg met mooi ranteveld en goeie soetveld weiding. Daar is 9 kampe, elk met sy eie water, 2 windpompe, 2 boorgate, 1 dompelpomp met 'n kragopwekker en 2 damme met 'n plastiese tenk. Alle waters graviteer vanaf die opstal na die onderste waters toe. Daar is 1 stel beeskrale met 'n laaibank en drukgang. Die plaas is in 'n binneplaas wat geen deurgang het nie en daar is geen diefstal probleme nie. Hierdie is 'n uitstekende beesplaas wat ook in 'n pragtige wildsplaas omskep kan word, omrede 2 van die sye reeds wildwerend omhein is. 'n Winskoop!

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.