Ref: P634
Area: Kuruman
Price: R 12 955 699 VAT excl
Size: 2741ha

Description: This is a well developed cattle, sheep and goat farm with 32 camps situated in the Hotazel / Severn area. Approximately 180 cows and 400 goats and sheep are on the farm. There is a neat 1 bedroom house with 2 bathrooms, lapa, swimming pool and kitchen as well as a cooling room with slaughtering facilities. The gates and fences as well as the loading facility is in a very good condition. There are Gemsbok, Springbuck, Blesbuck, Blue wildebeest as well as Ostrich available for sale separately. There is a feedlot for approximately 750 sheep. The feed is distributed electronically. Water through is drained electronically. 700ha is Jackal proof (12 camps).

Verw: P634
Area: Kuruman
Prys: R 12 955 699 BTW uit
Grootte: 2741ha

Beskrywing: Hierdie is ‘n goed ontwikkelde bees, skaap en bokplaas met 32 kampe in die gewilde Hotazel / Severn omgewing. Hier word met plus minus 180 koeie en 400 bok en skaap geboer. Die netjiese werf bestaan uit ‘n woonhuis met 1 slaapkamer, 2 badkamers, lapa, swembad en kombuis asook ‘n koelkamer met slaggeriewe. Die hekke, drade, laaibank en pypkrale is in ‘n puik toestand. Daar is Gemsbok, Springbok, Blesbok, Blouwildebees en Volstruis op die plaas, maar is afsonderlik te koop. Hier is ‘n voerkraal vir plus minus 750 skape. Die voer word deur middel van elektronika en vervoerbande aan die skape voorsien. Waterkrippe dreineer ook elektronies, dus word arbeid tot die minimum beperk. Die plaas is gedeeltelik klip en heuwelagtig met die grootste gedeelte sand. 700ha is in 12 Jakkalsproef kampe gespan.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.