Ref: P619
Area: Amalia
Price: R 1 360 800 VAT excl
Size: 162ha

Description: A beautiful farm in the sought after Amalia district. There are 3 camps with a central water point. The farm has very good grazing for cattle, but the bush/grass relation is so that it can be developed into an excellent game farm.

Verw: P619
Area: Amalia
Prys: R 1 360 800 BTW uit
Grootte: 162ha

Beskrywing: ‘n Pragtige plaas in die gesogte Amalia distrik wat bekend is vir sy hoë kwaliteit speenkalwers wat jaarliks gelewer word aan markte. Die plaas het 3 kampe met ‘n sentrale suipingspunt by die opstal. Die plaas het baie goeie weiding vir beesboerdery, maar die bos/grasverhouding is van so aard dat dit in ‘n uitstekende wildplaas omskep kan word, veral vir die stedeling wat ‘n toetrede tot die reeds groeiende wildbedryf wil maak.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.