Ref: P618
Area: Reivilo
Price: R 9 084 075 VAT excl
Size: 1331ha

Description: A beautiful cattle farm in the Reivilo district. The farm has neat camps with water as well as sweet veld grazing with Raison/Vaal bush. Reivilo is very sought after for cattle, because there are little to no disease. This farm borders no main roads. This truly is a very good investment for the cattle farmer.

Verw: P618
Area: Reivilo
Prys: R 9 084 075 BTW uit
Grootte: 1331ha

Beskrywing: ‘n Besonderse beesplaas in die pragtige Reivilo distrik. Die plaas bestaan uit netjies gespande kampe met water asook soetveldweiding met Rosyntjie/Vaalbos op kalkveld wat ‘n goeie drakrag verseker. Hierdie is baie gesonde beeswêreld wat amper siektevry is en jaarliks van die beste speenkalwers in groter beesdistrik oplewer wat kwaliteit en speengewig aanbetref. Aangesien dit ‘n binne plaas is, word vee diefstal feitlik uitgesluit. Hierdie is regtig ‘n goeie belegging vir enige beesboer.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.