Ref: P611
Area: Nietverdiend
Price: R 8 925 000 VAT excl
Size: 782ha

Description: This beautiful Nietverdiend farm borders no main roads and is 50% game fenced. Currently the owner farms with 200 cows in 16 camps. There are 3 houses as well as a hunters lapa for 16 guests. A farm like this rarely hits the market, if you want to develop a beautiful game farm, this is for you.

Verw: P611
Area: Nietverdiend
Prys: R 8 925 000 BTW uit
Grootte: 782ha

Beskrywing: Hierdie mooi binne Nietverdiend Bosveld plaas wat 50% wildwerend toegespan is, is ideaal om verder toe te span om eksotiese wild te boer. Tans is dit ‘n beesplaas waar daar met 200 koeie in 16 kampe geboer word. Op die plaas is daar 3 woonhuise en ‘n jaglapa waar daar 16 kan slaap. Hier kom baie trek Koedoes en Rooibokke voor en Vlakvarke is volop. DIe brandpaaie is geskraap rondom die kampe. Hierdie tipe eiendom is selde beskikbaar en iemand wat ‘n mooi wildplaas wil ontwikkel moet gou spring.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.