Ref: P608
Area: Boshof
Price: R 10 072 125 VAT excl
Size: 1279ha

Description: A typical Free State farm, ideal for cattle and game farming. There are sufficient water and sweet veld grazing with bush veld. There are 8 camps, all equipped with water as well as 5 windmills, 4 dams and 2 x 5000 litre tanks at the house. The farm is well situated considering the distance from Kimberley or from Bloemfontein, ideal for the weekend farm that wants to escape the busy city life.

Verw: P608
Area: Boshof
Prys: R 10 072 125 BTW uit
Grootte: 1279ha

Beskrywing: ‘n Tipiese Vrystaatplaas wat geskik is vir bees sowel as wildboerdery. Daar is voldoende water op die plaas met soetveldweiding asook bossieveld gemeng. Die plaas beskik oor 8 kampe, elk met sy eie waterpunt en daar is 5 windpompe wat 4 damme bedien asppl 2 x 5000 liter tenks by die opstal. Die plaas is goed geleë ten opsigte van die afstand tussen Kimberley en Bloemfontein wat dit ideaal maak vir die naweekboer wat ontvlugting soek ui die bedrywigheid van die stad.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.