Ref: P603
Area: Vryburg
Price: R 3 150 000 VAT excl
Size: 51ha

Description: This is a very neat small holding about 10km from Vryburg. This small holding has Eskom, a good 4 bedroom 2 bathroom house and strong water. There's 2 boreholes that supplies 8000 litres of water per hour. There's good cattle handling facilities and loading facilities. This small holding is divided into 6 camps, each one equipped with water and the fences are in a good condition. For someone that likes the farm life, but still wants to run his business in town, this is a must.

Verw: P603
Area: Vryburg
Prys: R 3 150 000 BTW uit
Grootte: 51ha

Beskrywing: Hierdie is 'n ongelooflike netjiese kleinhoewe 10km vanaf Vryburg. Die plasie beskik oor Eskom, 'n goeie 4 slaapkamer 2 badkamer woonhuis en baie sterk water. Daar is 2 boorgate wat 8000 liter water per uur lewer. Daar is ook goeie veehanteringsgeriewe met 'n laaibank. Die plasie is in 6 kampe verdeel, almal met toegang tot water en die drade is baie netjies. Vir die persoon wat hou van die plaaslewe, maar steeds sy besigheid in die dorp wil bedryf is hierdie 'n moet om te koop.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.