Ref: P599
Area: Barkly-Wes
Price:R 9 620 100 VAT excl.
Size: 2545ha

Description: Neat cattle/sheep farm in the Koopmansfontein area, with vaal bush and lime field as well as Olive trees The sweet veld grazing and the infrastructure is good and the farm borders no main roads. There is a house with outer buildings. This property is also ideal for developing a game farm that is situated in a disease free area.

Verw: P599
Area: Barkly-Wes
Prys:R 9 620 100 BTW uit
Grootte: 2545ha

Beskrywing: Netjiese bees/skaapplaas in die Koopmansfontein area met sy tipiese vaalbos en kalkveld as ook Olienhoutbome. Daar is goeie soetveld weiding met goeie infrastruktuur en die grond lê nerens aan ‘n hoofpad nie, wat dit meer veilig maak. Daar is ‘n woonhuis met buitegeboue wat tans bewoon word deur die eienaar. Die eiendom kan ook omskep word in ‘n ideale wildplaas wat in ‘n siektevry area geleë is.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.