Ref: P560
Area: Gemsbokvlakte
Price:R 28 951 650 VAT excl.
Size: 3939ha

Description: This is a beautiful farm in the Molopo district. This farm has a spacious 5 bedroom, 3 bathroom house as well as a 1 bedroom flat as well as another 4 bedroom house. The house is surrounded by a beautiful garden where you can enjoy the tranquility of the Molopo. There are 6 boreholes of which 4 are equipped with submersible pumps. There is a solar pump with 48 panels that runs water for 11km as well as another thrust pump with panels that serves another part of the farm. The farm is divided into 48 camps, all with sufficient water with water. Approximately 1600ha are vested under Wool grass and approximately 1000ha are de-bushed. Currently there are 400 cows on this farm. The fences and cattle handling facilities are very neat. The farm is very well situated and is very well developed. There is a land claim registered on this farm. The farm is situated approximately 70km from the nearest cooperation and approximately 150km from the nearest town.

Verw: P560
Area: Gemsbokvlakte
Prys:R 28 951 650 BTW uit
Grootte: 3939ha

Beskrywing: Hierdie is 'n besonderse netjiese plaas wat jou in die Molopo begroet. Die persoon wat hom in die Kalahari wil vestig moet vinnig spring. Hierdie plaas beskik oor 'n pragtige 5 slaapkamer, badkamer woonhuis en 'n 1 slaapkamer woonstel asook nog ‘n 4 slaapkamer woonhuis. Die woonhuis is omvou met 'n pragtige tuin waar jy die stilte van die Molopo kan geniet. Die plaas beskik oor 6 boorgate waarvan 4 toegerus is met dompelpompe met meer as genoeg water. Daar is 1 sonpomp met 48 panele wat water stoot vir 11km ver en nog ‘n stootpomp met sonpanele wat ander gedeelte van die plaas bedien. Die plaas is verder in 48 kampe verdeel, elk met water. Ongeveer 1600ha van die plaas is aangeplante Borseltjiegras en 1000ha is met gif gegooi. Tans word hier met 400 koeie geboer. Die lyndrade en veehanteringsgeriewe op die plaas is baie netjies. Die plaas is goed geleë en baie netjies opgebou. Die plaas is onder 'n grondeis. Die naaste koöperasie is ongeveer 70km en die naaste dorp is ongeveer 150km vanaf die dorp.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.