Ref: P557
Area: Hopetown
Price: R 14 137 725 VAT excl
Size: 3847ha

Description: This is by far one of the best cattle farms with excellent grazing that consists of sweet grass, Grey Camelthorn trees and deep red sand that will give you the feeling of the Kalahari. There is no Eskom power on this farm, but there is an old house with a store and good cattle pens that are made of pipe and cables that makes it a pleasure to handle these cattle. The farm has 23 camps with 25 drinking posts. There are 11 boreholes, each equipped with a windmill and another 9 tenks. This property is well planned with good fences and drinking posts. This farm is situated between 3 towns that makes marketing more efficient and alot easier. If you want to see the best calves in the Karoo, then it is worth while to visit this farm.

Verw: P557
Area: Hopetown
Prys: R 14 137 725 BTW uit
Grootte: 3847ha

Beskrywing: Hierdie is by uitstek 'n uitstekende beesplaas met golwende soetgras velde en Vaaldoring bome met diep rooi sand wat jou laat voel asof jy in die hartjie van die Kalahari is. Daar is nie Eskom krag nie, daar is 'n ou huis met 'n stoor en baie goeie beeskrale wat met pyp en kabel gebou is, wat dit 'n plesier maak om die bees te hanteer. Die plaas het 23 kampe met 25 suipings. Daar is 11 boorgate, elk toegerus met 'n windpomp en daar is nog 9 tenks waarna water gepomp kan word via 'n sonpomp wat 'n stootpomp aandryf. Die plaas is baie goed beplan, met baie goeie lyndrade en suipings. Die plaas is sentraal geleë tussen 3 van die naaste dorpe wat bemarking vergemaklik. As jy die beste speen kalwers in die Karoo wil sien, dan is 'n besoek na hierdie plaas die moeite werd.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.