Ref: P555
Area: Douglas
Price: R 4 221 000 VAT excl
Size: 1340ha

Description: This lovely cattle farm with its beautiful ridges is situated only a stones throw away from Douglas. There is excellent grazing that consists of a wide variety of grass types, trees and bush. There are 3 windmills, 4 dams and 10 camps each equipped with water that makes this farm a wonderful cattle farm. The opportunity to develop this farm into a game farm will be my first choice, because there is a wide variety of bio-diversity.

Verw: P555
Area: Douglas
Prys: R 4 221 000 BTW uit
Grootte: 1340ha

Beskrywing: Hierdie pragtige veeplaas met sy mooi ranteveld en ongelooflike uitsigte, is net 'n hantree vanaf Douglas geleë. Daar is uitstekende weiding wat bestaan uit 'n groot verskeidenheid grassoorte en bome en bosse teen die hang van die rante. Daar is 3 windpompe, 4 damme en 10 kampe met suipings wat die plaas 'n uitstekende beesplaas maak. Die geleentheid om die grond te omskep in 'n wildsplaas sal natuurlik my eerste prioriteit wees, aangesien daar 'n groot verskeidenheid bio-diversiteit is.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.