Ref: P554
Area: Hopetown
Price: R 20 000 000 VAT excl
Size: 3266ha

Description: This farm is situated in the middle of other farms in the Hopetown district, it is a beautiful cattle/sheep farm with unique diversity of plants and grazing. There is a neat 3 bedroom house with a flat and entertainment area that overlooks a lovely garden. There is a variety of outer buildings with kraals and neat camps with sufficient water. This farm is ideal for cattle and sheep, but will also be a successful game farm. A property like this is a rare investment opportunity.

Verw: P554
Area: Hopetown
Prys: R 20 000 000 BTW uit
Grootte: 3266ha

Beskrywing: Weggesteek tussen omringende plase in die Hopetown distrik, lê hierdie pragtige bees/skaapplaas met sy unieke diversiteit van plante groei en weiding. Daar is ‘n netjiese 3 slaapkamer woonhuis met ‘n woonstel en onthaalarea wat uitkyk op ‘n netjiese tuin. Daar is verskeie buitegeboue met krale en netjiese kampe met voldoende water. Op die plaas word daar tans met bees en skaap geboer, maar kan ook baie suksesvol in ‘n wildplaas omskep word. Hierdie tipe plaas kom selde in die mark en is ‘n rare beleggingsgeleentheid.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.