Ref: P529
Area: Gordonia / Noenieput
Price: R 10 779 000 VAT excl
Size: 6416ha

Description: 6416ha neat and well developed farm with approximately 100 Dorper ewes, 200 springbucks and 20 gemsbok included. There is a spacious house and solar power. Infrastructure includes the following: outer buildings, neat fences, gates, roads, 12 camps each with approximately 2 drinking posts, 10 reservoirs and 2 cement dams, 5 equipped boreholes, 3 solar pumps, 1 windmill and 1 mono pump. This farm is situated 12km from Noenieput and 220km from Upington with 160km neat gravel road. No Eskom power. What makes this farm unique is that it borders Namibia. There are no servitudes and the grazing is very well managed. This farm has the potential for exotic game, hunting and tourism. This property can be sold as a going concern.

Verw: P529
Area: Gordonia / Noenieput
Prys: R 10 779 000 BTW uit
Grootte: 6416ha

Beskrywing: 6416ha netjiese gevestigde suksesvolle lopende saak boerdery met ± 100 dorperooie, ongeveer 200 springbokke, en naastenby 20 gemsbokke ingesluit in die Kalahari. Uitstekende verbeterings aangebring behels ‘n lekker ruim leef woonhuis en sonkrag. Infrastruktuur wat opgerig is sluit onder andere die volgende in: buitegeboue, netjiese grens en binne drade, hekke, paaie, 12 kampe elk met omtrent 2 suipings punte, 10 grond- en 2 sement damme, 5 toegeruste boorgate met 3 son pompe, 1 windpomp en 1 monopomp. Geleë in die pragtige, en gesogte Kalahari, slegs 12 km vanaf Noenieput en 220 Km vanaf Upington met 160 Km netjiese grondpad tot by die plaas opstal. Geen Eskom krag nie. Sonkrag word op die plaas benut. Lekker boorgat water word vir die opstal gebruik. Wat die plaas uniek maak is dat dit ‘n grensplaas is teen aan Namibia, ‘n plaas wat baie lekker en maklik boer, asook ‘n binneplaas sonder enige servitute, met rooi duineveld, sagte veld en ook bossie veld om die klein vee mooi vet op af te rond, die ligging in die pragtige Kalahari, aard van die habitat, met goed gebalanseerde gemengde sagte en harde veld. Die weiding word baie goed bestuur. Geen deurpaaie, publieke paaie, servitute of ander toegang paaie nie. Rustige en veilige omgewing. Noenieput is amptelik die veiligste plek in die Republiek. Die plaas leen dit ook nog baie goed vir uitbreiding itv die teling van eksotiese wild, jag, en toerisme. Ingesluit is vee en wild as lopende saak vir ‘n zero koers BTW transaksie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.