Ref: P528
Area: Groblershoop
Price: R 8 400 000 VAT excl
Size: 3915ha

Description: 3915ha neat and well established farm. Excellent infrastructure includes a modern and spacious house and solar power, labour houses, sheds, neat fences, gates and roads, 9 camps equipped with water, 2 reservoir and 5 cement dams and 8 boreholes with windmills. This farm is situated in the sought after Green Kalahari, 20km from Groblershoop near Upington with approximately 6km neat gravel road. No Eskom power, solar power is used. The grazing is well managed with soft and hard veld. There are no servitudes. This farm is ideal for exotic game, hunting and tourism.

Verw: P528
Area: Groblershoop
Prys: R 8 400 000 BTW uit
Grootte: 3915ha

Beskrywing: 3915 ha netjiese gevestigde suksesvolle lopende saak boerdery. Uitstekende verbeterings aangebring behels ‘n wonderlike moderne ruim onthalers woonhuis en sonkrag. Infrastruktuur wat opgerig is sluit onder andere die volgende in: arbeiderswonings, afdakke, netjiese grens en binne drade, hekke, paaie, 9 kampe elk met suipings, 2 grond- en 5 sement damme, 8 boorgate met wind pompe. Geleë in die gesogte Groen Kalahari, slegs 20 km vanaf Groblershoop naby Upington met ± 6km netjiese grondpad tot by die plaas opstal. Geen Eskom krag nie. Sonkrag word op die plaas benut. Lekker boorgat water word vir die opstal gebruik. Wat die plaas uniek maak is dat dit ‘n binneplaas is, met wonderlike sagte rooigrond en bossie veld om die klein vee mooi vet op afterond, esteties is dit ‘n pragtige plaas, kudus in die klowe en plato, die ligging in die pragtige Groen Kalahari, aard van die habitat, met goed gebalanseerde gemengde sagte en harde veld. Die weiding is besonders goed bestuur. Geen deurpaaie, publieke paaie, servitute of ander toegang paaie nie. Rustige en veilige omgewing. Die plaas leen dit ook nog baie goed vir uitbreiding itv die teling van eksotiese wild, jag, en toerisme.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.