Ref: P448
Area: Lykso
Price: R 4 545 450 VAT excl
Size: 666ha

Description: This property is situated in the sought after Lykso area. Sand veld, Raison bush, Vaal bush and Camel Thorn trees makes this area unique. There are strong underground water and deep soil that makes it ideal for irrigation purposes. There is a 4 bedroom house, 3 bedroom flat, ‘n close-build store and a cooling room with 2 sets of cattle kraals as well as a crush and loading facility. There is Lucerne under irrigation with 24ha registered water rights. This farm is ideal for the farmer that wants to expand or a weekend getaway from the city life.

Verw: P448
Area: Lykso
Prys: R 4 545 450 BTW uit
Grootte: 666ha

Beskrywing: Die eiendom is in die gesogde Lykso area geleë. Sandveld met Rosyntjiebos, Vaalbos en Kameeldoringbome is eie aan die gebied. Sterk ondergrondse water en diep grond maak dit baie geskik vir besproeiingsdoeleindes. Die eiendom beskik oor ‘n 4 slaapkamer woonhuis, 3 slaapkamer woonstel, ‘n toegeboude stoor en ‘n koelkamer met 2 stelle beeskrale met ‘n drukgang en laaibank. Daar is ook ‘n klein stukkie Lusern onder besproeiing met 24ha geregistreerde waterreg. Hierdie plaas is geskik vir die bestaande boer wat wil uitbrei of ‘n naweekplekkie vir die moeë stadsjapie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.