Ref: P446
Area: Lykso
Price: R 6 071 625 VAT excl
Size: 771ha

Description: This property is situated in the sought after Lykso area. Sand veld, Raison bush, Vaal bush and Camel Thorn trees makes this area unique. There are strong underground water and deep soil that makes it ideal for irrigation purposes. There is a neat set of pipe kraals with a close build store and 2 labour houses. The bigger part of the farm lies on the other side of the tar road with beautiful Camel Thorn trees that makes it suitable for a lovely game farm. This farm is ideal for the farmer that wants to expand or a weekend getaway from the city life.

Verw: P446
Area: Lykso
Prys: R 6 071 625 BTW uit
Grootte: 771ha

Beskrywing: Die eiendom is in die gesogde Lykso area geleë. Sandveld met Rosyntjiebos, Vaalbos en Kameeldoringbome is eie aan die gebied. Sterk ondergrondse water en diep grond maak dit baie geskik vir besproeiingsdoeleindes. Die plaas het ‘n netjiese stel pyprale met ‘n toegeboude stoor en 2 werkershuise. Die groter gedeelte lê oorkant die pad met pragtige Kameeldoringbome wat die uiters geskik maak vir ‘n wildplaas. Hierdie plaas is geskik vir die bestaande boer wat wil uitbrei of ‘n naweekplekkie vir die moeë stadsjapie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.