Ref: P445
Area: Lykso
Price: R 4 990 650 VAT excl
Size: 679ha

Description: This property is situated in the sought after Lykso area. Sand veld, Raison bush, Vaal bush and Camel Thorn trees makes this area unique. There are strong underground water and deep soil that makes it ideal for irrigation purposes. There is a 2 bedroom flat, carport, storage room and labour house. There is approximately 150ha arable land that has in part Corsica irrigation with a main line that is not currently in use. This farm is ideal for the farmer that wants to expand or a weekend getaway from the city life.

Verw: P445
Area: Lykso
Prys: R 4 990 650 BTW uit
Grootte: 679ha

Beskrywing: Die eiendom is in die gesogde Lykso area geleë. Sandveld met Rosyntjiebos, Vaalbos en Kameeldoringbome is eie aan die gebied. Sterk ondergrondse water en diep grond maak dit baie geskik vir besproeiingsdoeleindes. Die plaas het ‘n 2 slaapkamer woonstel met ‘n afdak, pakkamer en werkershuis. Daar is ook plus minus 150ha ou lande wat gedeeltelik Corsica besproeiing op het met ‘n moederlyn wat tans nie in gebruik is nie. Hierdie plaas is geskik vir die bestaande boer wat wil uitbrei of ‘n naweekplekkie vir die moeë stadsjapie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.