Ref: P402
Area: Askham
Price:R 18 371 325 VAT excl.
Size: 4999ha

Description: This is a beautiful duneveld farm, situated next to the Kuruman river. This farm will make an excellent game farm. The farm is situated only 100km from Gemsbok park, 50km from the nearest tar road and is on one of the main roads to Gemsbok park. This property consists of a house, Eskom power and cattle handling facilities for small and large livestock. With a grazing capacity of 22ha/LSU, this truly is the perfect farm for the connoisseur. With the beautiful Camel thorn trees in the duneveld, this truly is a hunters paradise. The farm is situated in a safe and tranquil area. Come and relax far from the busy city life and enjoy the scenic beauty and sunsets of the Kalahari!

Verw: P402
Area: Askham
Prys:R 18 371 325 BTW uit
Grootte: 4999ha

Beskrywing: Hierdie is 'n besonderse duineveld plaas geleë teenaan die Kuruman rivier. Die plaas sal 'n besonderse wildsplaas of avontuur plaas maak. Die plaas is geleë slegs 100km vanaf Kgalagadi oorgrens park, 50km vanaf die naaste teerpad en die plaas is geleë op een van die hoofroetes na die park. Die eiendom beskik oor 'n woonhuis, Eskom krag en veehanteringsgeriewe vir grootvee en kleinvee. Met 'n drakrag van 22ha/GVE, is hierdie voorwaar 'n plaas vir die fynproewer. Met die pragtige Kameeldoringbome in die duineveld is die 'n jagtersparadys. Die plaas is in 'n baie veilige, skoon en rustige gebied geleë. Kom skakel jouself af, ver van die gewoel en geraas van die stad en kom geniet die pragtige natuur en sonsondergange soos wat jy net in die Kalahari kan beleef!

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.