Ref: P381
Area: Amalia
Price:R 5 775 000 VAT excl.
Size: 856ha

Description: This is a beautiful farm in the heart of the Vryburg/Schweizer-Reneke district. The property has lego possibilities. This farm has very well managed grazing as well as a waterfall (not perennial) in the raining season. What makes this farm so remarkable is its bio-diversity and scenic beauty. There is a lot of possibilities regarding this farm. Build a beautiful lodge and create team building and corporate activities, 4x4 quad bikes, horse riding and a relaxing hiking trail. Currently there are 120 cows and the farm is divided into 9 camps of which all are equipped with water. This farm is well situated only 10km from the nearest tar road and 50km from Vryburg.

Verw: P381
Area: Amalia
Prys:R 5 775 000 BTW uit
Grootte: 856ha

Beskrywing: Hierdie is 'n pragtige plaas in die hartjie van die Vryburg/Schweizer-Reneke distrik. Die plaas het lego moontlikhede en is by uitstek 'n leefstyl plaas. Hierdie plaas het uitstekend bestuurde weiding en beskik oor 'n waterval (nie standhoudend) in die reënseisoen. Wat die plaas ook merkwaardig maak is sy bio-diversiteit en natuur tonele. Daar is baie moontlikhede op hierdie plaas. Bou 'n pragtige bosherberg en hou spanbou en koöperatiewe opleiding, 4x4 knorfietse, perde ritte en natuurlik 'n ontspannende wandelpad. Tans word hier met 120 koeie geboer en die plaas is in 9 kampe verdeel waarvan almal met water voorsien word. Die plaas is goed geleë met slegs 10km grondpad en 50km vanaf Vryburg.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.