Ref: P371
Area: Christiana/Schweizer-Reneke
Price: R 24 960 000 VAT excl
Size: 3452ha

Description: This farm with its lovely Camelthorntrees and sweet to sour - sweet grazing makes this farm one of the best in the area. This farm does have Eskom, the rest of the farm is divided into 10 camps which are well planned, very neat and each camp has its own drinking post. The cattle handling facilities are of the highest quality. This farm is approximately 1km from the tar road and approximately 40km from the nearest co-operation, schools etc. This is a very neat farm and a must for the cattle farmer.

Verw: P371
Area: Christiana/Schweizer-Reneke
Prys: R 24 960 000 BTW uit
Grootte: 3452ha

Beskrywing: Hierdie is 'n besonderse beesplaas in die hartjie van die beeswêreld. Met sy pragtige groot Kameelbome en soet tot suur tot suur - soetweiding is hierdie plaas een van die mooistes in die area. Die plaas beskik oor Eskom. Die res van die plaas is verdeel in 10 kampe. Die kampe is goed beplan, baie netjies onderhou en beskik almal oor water met suipings. Die veehanterings geriwe is van uitstaande gehalte. Hierdie plaas is slegs 1km vanaf die teerpad en 40km vanaf die naaste koöperasie, skole ens. Hierdie plaas is ongelooflik netjies en 'n moet vir die beesboer.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.