Ref: P366
Area: Douglas
Price: R 7 000 000 VAT excl
Size: 2084ha

Description: This is a jewel situated in the Ghaapse Plato. Its beautiful view over the mighty Orange river, makes this farm exceptional. There are 2 houses of which one has been upgraded. The one house has 3 bedrooms and the other 2 bedrooms. There is a 2 tower pivot point of 5ha and 2ha Lucerne are established under sprinkler irrigation. The farm has a neat store (36x24m) with a workroom and on the one side of the store there are 5 sets of pipe krale with covered feeding posts. Neat laborer houses with 2 bedrooms, 1 bathroom, a kitchen and a sitting room completes the infrastructure. The farm consists of 3 boreholes with 2 wind pumps and 1 submersible pump as well as 8 camps, each with its own drinking post. The farm has one part red soil veld that is ideal for cattle farming, but the farm can also be developed into a beautiful game farm. This is truly one of the best farms that I have ever seen in the Douglas area.

Verw: P366
Area: Douglas
Prys: R 7 000 000 BTW uit
Grootte: 2084ha

Beskrywing: 'n Juweel in die Ghaapse Plato, waar hy op sy mooiste lê, is hierdie pragtige plaas geleë. Met sy magtige uitsigte oor die Oranjerivier, is hierdie plaas iets besonders uitsluitlik oor sy ongelooflike ligging. Daar is 2 woonhuise waarvan 1 alreeds opgegradeer is. Die een woonhuis het 3 slaapkamers en die ander het 2 slaapkamers. Daar is 'n 2 toring spilpunt van 5ha en 2ha Lusern onder sprinkel besproeiing. Daar is 'n netjiese toegeboude stoor (36x24m) met 'n werkskamer en aan die kant van die stoor is 5 stelle pypkrale wat onderdak voerbakke het. Netjiese arbeidershuise met 2 slaapkamers, enkel badkamer, kombuis en 'n sitkamer rond die werf mooi af. Daar is 3 boorgate met 2 windpompe en 1 dompelpomp by die huis asook 8 kampe, elk met sy eie suiping. Die plaas het aan die bo kant 'n bietjie sagte veld wat ideaal is vir beesboerdery, maar die plaas verleen hom ook goed daartoe uit om in 'n uitstekende wildsplaas omskep te word. Hierdie is regtig een van die mooiste plase wat ek nog in die Douglas omgewing teegekom het.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.