Ref: P326
Area: Bloemhof
Price: R 6 400 000 VAT excl
Size: 269ha

Description: With a 1.5km riverfront, this 269ha farm is ideal for riverbank development. Irrigation with 105 649 cubic meter water rights per annum from the river and 525 000 cubic meter water rights from the fountain per annum. The owner is busy installing a pivot point. There are 3 houses of which the main house is neat and spacious. The living area includes a sauna. The grazing is good and there are currently 80 - 100 cattle on the farm. There are also kraals available as well as a big store. 2 pivots of 29ha and 8ha, 60ha water rights registered.

Verw: P326
Area: Bloemhof
Prys: R 6 400 000 BTW uit
Grootte: 269ha

Beskrywing: Met 'n 1.5km Vaalrivierfront is hierdie 269ha plaas ideaal vir rivieroewer ontwikkeling. Besproeiing met 105 649 kubieke meter waterregte per jaar uit die rivier en 525 000 kubieke meter waterregte per jaar uit die fontein. Die eienaar is tans besig om 'n 60ha spilpunt te installeer. Daar is 3 woonhuise op die plaas waarvan die hoofhuis netjies en ruim is met 'n onthaal area wat 'n sauna insluit. Die weiding is goed en dra 80 - 100 bees. Die plaas beskik ook oor krale en 'n groot stoor. 2 spilpunte van 29ha en 8ha, 60ha waterregte geregistreer.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.