Ref: P297
Area: Upington
Price: R 33 500 000 VAT excl
Size: 12 000ha

Description: What a beautiful farm, authentic to this part of South Africa. This farm is situated approximately 100km from Upington and 120km from Olifantshoek, with a very impressive typography. Beautiful sand dunes and grass covered street with veld and Camel Thorn trees is ideal for the farmer that wants a safe place with fresh clean air. 2 x 200ha game camps are available and the rest of the farm is ideal for cattle, sheep and goat. The house is beautiful and the garden is an oasis that is computer controlled. There are 62 camps with neat infrastructure and 4 camp systems, a neat shed, kraals, passages, dip facility, 4 cattle kraals and 14 sheep kraals makes this farm delightful. The surroundings are beautiful, the air fresh and clean. The theft in this area is unheard of. The grazing capacity is 3.3ha/SSU. What more do you need?

Verw: P297
Area: Upington
Prys: R 33 500 000 BTW uit
Grootte: 12 000ha

Beskrywing: Wat 'n pragtige plaas, so tipies van hierdie deel van Suid-Afrika. Sowat 100km vanaf Upington en 120km vanaf Olifantshoek geleë en met 'n besonderse indrukwekkende tipografie. Pragtige sandduine wat in banke wes loop en lieflike grasbedekte strate vorm oortrek met veldgras en Kameeldoringbome, is hierdie Kalahari plaas ideaal vir die boer wat vars lug en 'n veilige omgewing soek. 2 x 200ha is wildskampe en die res is bees, skaap en bok wêreld. Die woonhuis is pragtig en die tuin om die huis is 'n oase en kompleet rekenaar beheerd. Daar is 62 kampe met baie netjiese infrastruktuur en 4 kampstelsels, 'n netjiese skuur, krale, gange, dip en laai fasiliteite, 4 beeskrale en 14 skaapkrale maak hierdie plaas 'n lushof. Die omgewing is pragtig, die lug skoon en vars. Hierdie vee is vet en van diefstal lees hulle net in die koerante. Die drakrag is 3.3ha/KVE. Wat meer wil 'n boer hê?

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.