Ref: P116
Area: Hopetown/Douglas
Price: R 7 615 400 VAT excl
Size: 131ha

Description: Centrally situated between 4 neighbouring towns lies this prolific cattle farm with fantastic grassveld in a typical Karoo setting. This property is perfect for the farmer who wants to expand their cattle/sheep farming potential.

Verw: P116
Area: Hopetown/Douglas
Prys: R 7 615 400 BTW uit
Grootte: 131ha

Beskrywing: Hierdie plaas is by uitstek 'n beesplaas van formaat. Met sy pragtige, uitstekende grasveld in tipiese karoo landskap,netjiese drade en oop vlaktes is dit net die regte plek om jou bees/skaapboerdery uit te brei. Die eiendom is baie sentraal geleë, tussen vier omringende dorpe en is goed geleë vir die naweekboer. Baie goeie grasveld, met plek-plek bossieveld, kom voor op die hele plaas.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.