Ref: KS103
Area: Hartswater
Price: R 4 725 000 VAT excl.
Size: sqm

Description: A townhouse complex in Hartswater consisting of 3 x 1 bedroom and 5 x 2 bedroom units. Centrally located in a good neighbourhood. This is an excellent investment opportunity. Very good capital growth and monthly income.

Verw: KS103
Area: Hartswater
Prys: R 4 725 000 BTW uitge.
Grootte: vkm

Beskrywing: ‘n Meenthuiskompleks in Hartswater wat bestaan uit 3 x 1 slaapkamer en 5 x 2 slaapkamer wooneenhede. Die meenthuise word verhuur en genereer ‘n baie goeie huurinkomste. Sentraal geleë en in ‘n goeie woongebied. Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid om ‘n goeie belegging te maak, nie net goeie kapitale groei nie, maar ook ‘n goeie maandelikse inkomste.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.