Ref: KH75
Area: Vryburg
Price: R 1 390 000 VAT excl
Size: 2.8ha

Description: This small holding is very well situated and the great advantage is, there are business rights available. Neat 3 bedroom house with a workshop. There is a borehole as well as municipal water with a tank. This property is neat and definitely worth a visit.

Verw: KH75
Area: Vryburg
Prys: R 1 390 000 BTW uit
Grootte: 2.8ha

Beskrywing: Hierdie kleinhoewe se ligging is tot voordeel van die voornemende koper wat ‘n besigheid wil bedryf, hier is besigheidsregte op. Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met ‘n werkswinkel wat tans as ‘n besigheid aangewend word. Daar is ‘n boorgat sowel as dorpswater beskikbaar met ‘n watertenk. Hierdie eiendom is baie netjies en definitief ‘n besoek werd.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.