Ref: KH54
Area: Groblershoop
Price: R 980 000 VAT excl
Size: 13ha

Description: 13ha very neat Small holding, situated in the beautiful and sought-after Green Kalahari near the Orange river and surrounded by vineyards, lucerne and maize, cotton, wheat etc. There is a lovely 200sqm house with a 80sqm flat and a garden with beautiful trees. Infrastructure includes a shed, single phase Eskom power, fences, dams, water tanks, water filtering system for the house, grape arbor etc. There is a neat 1.6km gravel road leading to the Small holding. Surrounding towns include: Groblershoop 12km, Upington 100km, Prieska 140km, Griekwastad 145km and Kimberley 300km.

Verw: KH54
Area: Groblershoop
Prys: R 980 000 BTW uit
Grootte: 13ha

Beskrywing: 13ha netjiese Kleinhoewe geleë in die pragtige, gesogte, rustiger, en veilige Groen Kalahari en gevestig in die benede Oranje rivier omgewing omring deur druiwe wingerde, lusern lande en wisselbou lande soos mielies, katoen, koring en nog meer. Baie goeie verbeterings wat aangebring is behels, ruim en gerieflike 200m² woonhuis en 80m² woonstel en `n boomryke tuin. Infrastruktuur wat opgerig is sluit onder andere die volgende in: groot sink stoor, enkel fase Eskom krag, grens drade, damme, water tenks, water filtreer stelsel vir die huis water, druiwe prieël afdak en ontspanningsarea. Toegang tot die Kleinhoewe is via ʼn netjiese 1.6km gruis pad. Omliggende dorpe rondom die eiendom is: Groblershoop 12km, Upington 100km, Prieska 140km, Griekwastad 145km en Kimberley 300km.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.