Ref: KH53
Area: Vollgraaffsig
Price: R 885 000 VAT excl
Size: 1.3ha

Description: 1.3ha neat small holding situated in the beautiful, sought after Green Kalahari, surrounded by vineyards, Lucerne as well as maize, cotton, wheat and more. There is a lovely house situated on a 2000sqm garden with irrigation system. A shed, single phase Eskom power, fences, dams, water tanks, braai amenities and a swimming pool is available. The swimming pool needs a bit of attention. Access to this small holding is a 1.3km gravel road. Surrounding towns include: Groblershoop 26km, Upington 90km, Prieska 157km, Griekwastad 155km and Kimberley 310km.

Verw: KH53
Area: Vollgraaffsig
Prys: R 885 000 BTW uit
Grootte: 1.3ha

Beskrywing: 1.3 ha netjiese kleinhoewe geleë in die pragtige, gesogte, rustiger, en veilige Groen Kalahari en gevestig in die benede Oranje rivier omgewing omring deur druiwe wingerde, lusern lande en wisselbou lande soos mielies, katoen en koring en nog meer. Baie goeie verbeterings wat aangebring is behels, ruim en gerieflike woonhuis op ʼn 2000m² boomryke tuin met besproeiing stelsel. Infrastruktuur wat opgerig is sluit onder andere die volgende in; Enorme sink stoor, enkel fase Eskom krag, grens drade, damme, water tenks, besproeiing vir die tuin, buite braai geriewe en swembad (met ‘n bietjie aandag is dit so goed soos nuut). Toegang tot die kleinhoewe is via ʼn netjiese 1.3 km gruis pad. Omliggende dorpe rondom die eiendom is: Groblershoop 26 km, Upington 90 km, Prieska 157 km, Griekwastad 155km, Kimberley 310 km.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.