Ref: KH52
Area: Groblershoop
Price: R 3 500 000 VAT excl
Size: 2.34ha

Description: 2.34ha neat small holding in the very sought after Green Kalahari, vested in the Orange river area surrounded by vineyard, lucerne, maize, cotton etc. Excellent infrastructure includes a house on a 2800sqm garden with automatic irrigation system. There is a flat, a second house, office space with 5 offices, kitchen, toilets, boardroom, ample parking space, steel construction with cement flooring. The single phase Eskom power at the office and house is supported by a 16kVA diesel generator. Dams, water tanks, purified water for the house and offices, braai facilities, swimming pool with amenities are available as well. This small holding is accessible through a 8km gravel road. Town surrounding this small holding includes: Groblershoop 10km, Upington 114km, Prieska 142km, Griekwastad 140km and Kimberley 295km. This property is very well developed and centrally situated. There are no other roads leading to this small holding and it is a safe area. This is a unique opportunity that should not be missed.

Verw: KH52
Area: Groblershoop
Prys: R 3 500 000 BTW uit
Grootte: 2.34ha

Beskrywing: 2.34 ha netjiese kleinhoewe geleë in die pragtige, gesogte, rustiger, en veilige Groen Kalahari en gevestig in die benede oranje rivier omgewing omring deur druiwe wingerde, lusern lande en wisselbou lande soos mielies, katoen en koring en nog meer. Uitstekende verbeterings wat aangebring is behels, baie netjiese ruim en gerieflike verkoelde woonhuis op ʼn 2800 m² pragtige boomryke gevestigde tuin met geoutomatiseerde besproeiing stelsel. Infrastruktuur wat opgerig is sluit onder andere die volgende in; ʼn afsonderlike woonstel, nog ʼn 2’e woonhuis, gemeubileerde kantoor kompleks met 5 kantore, raadsaal, kombuis, toilette en baie parkering, groot staal afdak met sement vloer, 12 meter skeep verpakking houer. Die enkel fase Eskom krag by die kantore en hoof woonhuis word gerugsteun deur ʼn 16 KVA diesel generator wat outomaties inskakel sodra die Eskom krag sou afskakel, grens drade, damme, water tenks, besproeiing vir die tuin, gesuiwerde water vir die huise en kantoor, buite braai geriewe, swembad met buite stort en aantrek fasiliteit. Toegang tot die kleinhoewe is via ʼn netjiese 8 km gruis pad. Omliggende dorpe rondom die eiendom is: Groblershoop 10 km, Upington 114 km, Prieska 142 km, Griekwastad 140km, Kimberley 295 km. Wat die eiendom uniek maak is die netjiese wyse waarop die kleinhoewe baie sinvol ontwikkel is. Verskeidenheid akkommodasie wat netjies, afsonderlik en privaat is. ʼn Baie netjiese en gerieflike gedeeltelike gemeubileerde kantoor kompleks sentraal tot alle akkommodasie geleë. Die ligging in die pragtige Groen Kalahari, baie sentraal in Suid Afrika. Geen deurpaaie, publieke paaie, servitute of ander toegang paaie nie. Rustige en veilige omgewing. Bo en behalwe die voorafgaande, dit is ʼn besonderse goeie geleentheid wat nie sommer weer sal voorkom in die area nie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.