Ref: KH39
Area: Vryburg
Price: R 2 257 500 VAT excl
Size: 21ha

Description: This small holding is situated a stones throw away from Vryburg. There is a neat 3 bedroom house with a double garage, complete chicken slaughtering facilities as well as a freezing room, 5 chicken houses, a milk stall with equipment, 1 set of cattle kraals, 2 boreholes with sufficient water, 7 camps with water, irrigation pipes with a main line for flood and sprinkle irrigation as well as 2 water tanks. This property has the potential to be a well established and profitable business for the entrepreneur that is willing to set high standards.

Verw: KH39
Area: Vryburg
Prys: R 2 257 500 BTW uit
Grootte: 21ha

Beskrywing: Hierdie kleinhoewe is 'n hanetree vanaf Vryburg geleë. Daar is 'n netjiese 3 slaapkamer woonhuis met 'n dubbel motorhuis, volledige hoenderslagpale met 'n vrieskamer, 5 hoenderhuise, 'n afdak, 'n melkstal met toerusting, 1 stel beeskrale, 2 boorgate met sterk water, 7 kampe met water, besproeiingspype met moederlyne vir vloed en sprinkelbesproeiing asook 2 watertenks. Die eiendom verleen hom daartoe uit om as 'n winsgewende besigheid bedryf te word vir die entrepeneur wat vir homself hoë vereistes en doelwitte stel.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.