Ref: KH02
Area: Vryburg
Price: R 1 575 000 VAT excl
Size: 22ha

Description: A beautiful and versatile Small Holding situated in the ranteveld. A comfortable and well organised house with electric fencing welcomes you. This Small Holding has a mushroom factory and a farm shop that provides a good income. This is the ideal Small Holding for the person that wants to make a good living outside town. The calmness of the outdoors will be a great attraction to the town or city dweller.

Verw: KH02
Area: Vryburg
Prys: R 1 575 000 BTW uit
Grootte: 22ha

Beskrywing: 'n Pragtige en veelsydige kleinhoewe geleë in die ranteveld oppad Amalia toe. Op hierdie plot is 'n mooi en goed ingerigte huis met elektriese omheining en verskeie buitegeboue, met onder andere 'n sampioenfabriek en 'n kontantwinkel wat 'n goeie maandelikse inkomste bied. Dit is die ideale kleinhoewe vir die persoon wat op kleinskaal en buite die dorp 'n goeie leefbare inkomste wil maak. Die rustigheid van die buitelewe sal 'n groot aantrekkingskrag vir die dorpenaar of stedeling wees.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.