Ref: BP224
Area: Groblershoop
Price: R 13 700 000 VAT excl
Size: 42.8ha

Description: Groblershoop 42.8 ha well established successful irrigation farm for almost 20 years with young pecan nut trees, lucerne, vineyard, crop rotation, maize and wheat are offered for sale. The farm has a turnover of more than R2 million rand and gross profit of around R1.2 million a year. All necessary implements, in good working order (8/10) are included. Lucerne produces 25 tons plus per ha per year, maize between 10 and 12 tons per ha, and the wheat 6 tons per ha. The vine yields between 25 to 32 tons per ha and is used for raisins. Water for this irrigation unit comprises more than 600 thousand m³ and is delivered from the Orange River via the Boegoeberg Water Users Association. Improvements include 3 houses, tree-lined gardens, storage facility, raison drying facilities, workers housing, single-phase ESKOM power, and water for housing from the Orange River via the Boegoeberg water user association. What makes this property unique is the easy convenience of farming on this unit, the good quality soil, quality yields, the relative secluded location, good improvements and proven well-established successful business over the past 20 years. A great walk-in-and-operate unit. Groblershoop, the gateway to the green Kalahari has a variety of farmers corporations, petrol stations, shops, churches, butcheries, a bank, abattoir and of course Orange River Wine Cellar.

2. Nearby facilities from the farm:

• Augrabies
• Kgalagadi Oorgrenspark
• Namakwaland
• Poort na Namibië
• Richtersveld Oorgrenspark
• Kimberley
• Prieska
• Upington
• Abattoir
• Herstelwerke
• Medies, Upington
• Skole, Upington, Groblershoop
• Lughawe, Upington

3. Important Note:
Although all precaution has been taken to record the information correctly, there may of course be a possibility that something has not been recorded very correctly due to a misunderstanding or unclear version of the agent. Therefore, you are requested to identify yourself with the information in order to avoid possible innocent errors. No responsibility will be accepted by the agent for information that leads to misunderstandings and innocent errors, in the foregoing or due to the foregoing information.

Verw: BP224
Area: Groblershoop
Prys: R 13 700 000 BTW uit
Grootte: 42.8ha

Beskrywing: Groblershoop 42.8 ha netjiese gevestigde suksesvolle besproeiings boerdery van bykans 20 jaar met jong pekan neut bome, lusern, wingerd, wisselbou nl mielies en koring word te koop aangebied. Die boerdery bied ‘n omset van meer as R2 miljoen rand en bruto wins van so R1.2 miljoen per jaar. Alle nodige implemente, in goeie werkende toestand (8/10) is ingesluit. Lusern lewer so 25 ton plus per ha per jaar, mielies tussen 10 en 12 ton per ha, en die koring so 6 ton per ha. Die wingerd lewer tussen 25 na 32 ton per ha en word aangewend vir rosyntjies. Water vir die besproeiing behels meer as 600 duisend m³ en word vanuit die Oranje Rivier via die Boegoeberg Water gebruikers Vereniging gelewer. Verbeteringe behels 3 wonings, gevestigde boomryke tuine, stoor fasiliteit, rosyntjie droogbane, werkers woning, enkel fase ESKOM krag, en water uit die Oranje Rivier via die Boegoeberg water gebruikers vereniging. Wat hierdie eiendom uniek maak is die goeie grond, gehalte opbrengste, die betreklike afgesonderde ligging, goeie verbeteringe en beproefde gevestigde suksesvolle besigheid die afgelope 20 jaar. `n Lekker in-stap-en-boer eenheid. Groblershoop, die toegang na die groen Kalahari het ‘n verskeidenheid boere korporasies, petrol stasies, winkels, kerke, slaghuise, ‘n bank, slagpale en natuurlik Oranje Rivier Wynkelder.

2. Naby geleë fasiliteite vanaf die plaas:

• Augrabies
• Kgalagadi Oorgrenspark
• Namakwaland
• Poort na Namibië
• Richtersveld Oorgrenspark
• Kimberley
• Prieska
• Upington
• Abattoir
• Herstelwerke
• Medies, Upington
• Skole, Upington, Groblershoop
• Lughawe, Upington

3. Belangrike Nota:
Alhoewel alle voorsorg getref is om die inligting korrek aan te teken, kan daar natuurlik die moontlikheid bestaan dat iets wel nie heel korrek aangeteken is nie weens ‘n misverstand of onduidelike weergawe aan die agent. Daarom word u versoek om u self met die inligting te vereenselwig om sodoende moontlike onskuldige foute te vermy. Geen verantwoordelikheid sal deur die agent aanvaar word vir inligting wat tot misverstande en onskuldige foute lei, in die voorafgaande, of agv die voorafgaande inligting nie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.