Ref: BP175
Area: Groot Marico
Price: R 2 257 500 VAT excl
Size: 174ha

Description: A lovely property, ideal for the weekend farmer. The Marico river runs through the farm. Ideal for cattle and sheep. Crops and feed can be planted under irrigation. Irrigation consists of 42 x 40mm, 40 x 60mm and 6 x 83mm connecting pipes. There is a quarry where slate was mined.

Verw: BP175
Area: Groot Marico
Prys: R 2 257 500 BTW uit
Grootte: 174ha

Beskrywing: Lekker stukkie grond vir ‘n naweekboer of vir iemand wat homself besig wil hou met ‘n stukkie besproeiing. Die Marico rivier ontspring op die buurplaas en loop dan ook deur hierdie plaas. Die plaas lê in ‘n veilige omgewing waar mens met bees en skaap kan boer. Onder besproeiing kan kontant gewasse en voer geplant word. Besproeiing bestaan uit 22kW motor en sentrifikale pomp, moerderlyn met gou koppelpype sonder spryers. Daar is 42 x 40mm, 40 x 60mm en 6 x 83mm gou koppelpype. Daar is ook ‘n quarry waar leiklip vroeër gemyn is.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.