Ref: BP170
Area: Magagong
Price: R 17 000 000 VAT excl
Size: 240ha

Description: This piece of land that consists of 6 plots, borders the river and certainly has the best red soil that I have seen in a long time. There are 2 houses and 1 pivot point with 71ha water rights registered. The house situated close to the homestead is very neat and has a beautiful garden and lapa. The type of soil on this farm is ideal for crops like potatoes. This whole package can be seen as a economic unit that will be a huge challenge for the farmer. This challenge will ensure excellent proceeds for the purchaser on his investment.

Verw: BP170
Area: Magagong
Prys: R 17 000 000 BTW uit
Grootte: 240ha

Beskrywing: Hierdie stuk grond wat uit 6 persele bestaan, lê teen die rivier met sekerlik die beste rooigrond wat ek in 'n lang tyd gesien het. Daar is 2 woonhuise en 1 spilpunt met 71ha waterregte wat geregistreer is. Die woonhuis by die hoofopstal is netjies en goed in stand gehou met 'n prentjiemooi tuin en lapa. Die tipe grond op die plaas is ideaal geskik vir gewasse soos aartappels. Die hele pakket kan beskou word as 'n werklike ekonomiese eenheid wat vir die boer wat groot dink, 'n definitiewe uitdaging sal wees. Hierdie uitdaging kan vir die voornemende koper 'n uitstekende opbrengs lewer op sy belegging.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.