Ref: BP169
Area: Douglas
Price: R 30 000 000 VAT excl
Size: 208ha

Description: This beautiful farm is situated just outside Douglas. There is a neat 5 bedroom house with all the necessary amenities and a pretty garden as well as a second house with a huge store and outer building. Some of these stands have been kept separate for re-selling. Eight houses have been built and generates a very good rental income. There are 2 boreholes of which 1 is equipped with a submersible pump. There are 3 new pivot points with 35ha under irrigation (Lucerne). The farm also has 2 cement dams and 9 labor houses. The location of this farm is the biggest asset for the potential buyer. This property is very diverse and could make a wonderful lifestyle or Pecan nut farm. Definitely worth a visit!

Verw: BP169
Area: Douglas
Prys: R 30 000 000 BTW uit
Grootte: 208ha

Beskrywing: Hierdie pragtige plaas is geleë net buitekant Douglas. Daar is 'n netjiese 5 slaapkamer woonhuis met alle geriewe en 'n mooi tuin sowel as 'n tweede huis met 'n baie groot stoor en buitegeboue. Verskeie erwe teen die rivier is uitgesit vir herverkoop. Agt woonhuise is reeds gebou en word uitverhuur teen ‘n baie goeie inkomste. Die erwe is almal geleë bo-kant die vloedlyn. Daar is 2 boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp. Daar is 3 nuwe spilpunte met 35ha onder besproeiing (Lusern). Die plaas beskik ook oor 2 sement damme en 9 werkershuise. Die ligging van die eiendom is 'n groot bate vir die voornemende koper. Hierdie eiendom verleen hom baie goed uit tot 'n leefstyl plaas met baie moontlikhede onder andere die vestiging van Pekaneute. Definitief 'n besoek werd!

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.