Ref: BP157
Area: Barkly Wes
Price: R 128 768 000 VAT excl
Size: 4980ha

Description: This is a very neat and well developed property that is just looking for the right person to continue with the successful business. The farm has 4 portions with 17 pivot points that irrigates 518ha. There is a cattle and sheep feedlot, you use your own pivot points to produce the feed and so you are eliminating the middle man. There are 2 hunter lodges with good amenities and the outfield is game fenced, it is run as an active hunting and breeding farm. The different activities on the farm makes it a very attractive business opportunity.

Verw: BP157
Area: Barkly Wes
Prys: R 128 768 000 BTW uit
Grootte: 4980ha

Beskrywing: Hierdie is ‘n uiters netjies ontwikkelde eenheid wat net die regte joggie soek om hom te laat voortbestaan as ‘n suksevolle besigheidsgeleentheid. Die plaas bestaan uit 4 gedeeltes met 17 spilpunte wat 518ha besproei. Daar is ook ‘n beesvoerkraal en ‘n skaapvoerkraal wat van voer voorsien word deur jou eie spilpunte, en sodoende die middelman uitsny. Twee jagters lodges met baie goeie geriewe en al die buiteveld is toegespan met wild op en word bedryf as ‘n aktiewe jag en teel plaas. Die verskillende vertakkings van die boerdery maak dit ‘n baie aantreklike belegginsmoontlikheid.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.