Ref: BP143
Area: Schweizer-Reneke
Price: R 10 383 450 VAT excl
Size: 638ha

Description: This neat farm is very well kept and has beautiful Camel Thorn trees. There is a neat 3 bedroom house with garages, sheds and a milk stall. 38ha is under pivot point with 40ha water rights. There is a lot of gravel for diamond delving. Prospect permit available. 376ha is under Blue Buffalo grass in neat camps, with water. 174ha natural grazing. The 50ha game camp is electrified. This is the perfect unit for cattle, sheep, game and crop farming.

Verw: BP143
Area: Schweizer-Reneke
Prys: R 10 383 450 BTW uit
Grootte: 638ha

Beskrywing: Hierdie netjiese plaas is baie goed onderhou en het pragtige Kameeldoringbome. Daar is ‘n netjiese 3 slaapkamer woonhuis met genoeg motorhuise, store en ‘n melkstal. Die 2 spilpunte maak 38ha nat met waterreg van 40ha. Op die plaas is bietjie gedelf vir diamante en daar is nog baie gruis oor. Prospekteerpermit beskikbaar. 376ha is gevestig met Bloubuffelgras in netjiese kampe verdeel, met water in elke kamp. 174ha natuurlike weiding met mooi Kameeldoringbome wat geskik is om die 50ha wildkamp uit te brei. Die 50ha wildkamp is geëlektrifiseer. Hierdie plaas is ‘n volmaakte eenheid wat geskik is om bees, skaap, wild en saaiery te boer.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.