Ref: BP142
Area: Hartbeespoort
Price: R 6 300 000 VAT excl
Size: 11ha

Description: This well established Palm nursery with pure mountain water (60 000l/hour), has a lot of opportunities. Situated in an almost frost free area near the Magalies mountains with well drained soil. The nursery will be sold as a going concern with a wide variety of plants, trees, shrubs, flowers etc. This farm is also ideal for housing or business development as well as intensive agriculture. List of implements and vehicles included in the sale is available on request. There is a 4 bedroom thatched roof house with a swimming pool and beautiful garden as well as 4 x 2 bedroom flats being rented out. Rental income for the flats and house is currently R 315 840 per annum.

Verw: BP142
Area: Hartbeespoort
Prys: R 6 300 000 BTW uit
Grootte: 11ha

Beskrywing: Hierdie gevestigde Palm kwekery met suiwer bergwater van 60 000l/uur, het baie moontlikhede vir uitbreiding. Geleë in ‘n byna rypvrye area naby die Magaliesberge met goed gedreineerde grond (geen klei). Die kwekery word verkoop as lopende saak met ‘n groot voorraad plante, bome, struike, blomme ens. Die plaas leen hom ook baie goed toe vir die ontwikkeling van behuising en besigheid asook intensiewe landbou. Lys van implemente en voertuie wat by die koop ingesluit is, is beskikbaar op aanvraag. Daar is ‘n groot 4 slaapkamer grasdak woonhuis met swembad en pragtige tuin asook 4 x 2 slaapkamer woonstelle met huurders. Inkomste uit verhuring van huis en woonstelle is tans R 315 840 per jaar.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.